Man in die spieel
Wie is jyJy lyk nie soos ek nie
of is jy dalk ekMy werklikheid en onwerklikheid
vloei inmekaarO God help my
ek val uitmekaar© Hans Dreyer
[“Feeling of unreality” in angs aanvalle]
Oktober 12, 2007 by Hans Dreyer
Man in die spieel
Wie is jyJy lyk nie soos ek nie
of is jy dalk ekMy werklikheid en onwerklikheid
vloei inmekaarO God help my
ek val uitmekaar© Hans Dreyer
[“Feeling of unreality” in angs aanvalle]