die koplamp het sy korrel verloor
moes die wereld daarbuite verlig
maar het ingedraai na eie gesig
net donkerte daar
wat selfs die koplamp
se skynsel verdringmaar as daar
iemand hier voor my kom sit
word die koplamp se strale na buite versitSelfs in die sieklike introspeksie van depressie kan ek daaruitkom en kan ek weer funksioneer.
© Hans Dreyer
Koplamp
Oktober 20, 2007 by Hans Dreyer