vyand buite my kop of…verraaier in my kopsoos slaggat in die pad of..slaggat in die geeswaar sou die grootste seerkry wees
die binneste die meeste pyn
gedurige verraad van eie kop teen eie gees (vlees)beskuldigend kwetsend afbrekendvernederend
verflenterde seerkry mens vrees dat ander sy waardeloosheid sien
stert tussen die bene ‘n wegkruip hond wat skaamteloos bedel vir aandagkopstreel of [...]
Archive for Oktober 27th, 2007
Vyand
Posted in Gedigte on Oktober 27, 2007 | Leave a Comment »