dit was die mooiste bottel
die lekkerste handeroom ooit!
maar…..
die handeroombottel is klaar
bietjie skeefhou
bietjie skud
daar is nog ‘n klein bietjie daardie laaste word uitgedwing
in die asblik lê ‘n bottel skeef onbruikbaar leeg
ek is nou daar
by die
bietjie skeefhou
bietjie skud
daar is nie eers meer ‘n klein bietjie daar
…?
© Hans Dreyer
Archive for November 23rd, 2007
lee bottel
Posted in Gedigte on November 23, 2007 | 2 Comments »
Die reunperd het dit lankal geweet
Posted in Gedigte on November 23, 2007 | Leave a Comment »
Jou merrie gaan dit nie maak nie haar vrag is te swaar
Die reunperd het dit lankal geweetSaam met sy hawerpitte saans gevreet
Die dag se salpeter weggewerk Met strelende hale van roskam en borselStaan hulle op stalRunnikend roep hy nahaarTroos hy haarIn die nag se donker
Skrikwekkende Nagmerries wat aanhoudend vir hom sê
Jou merrie [...]