in die newels sien ek hom‘n vreemdeling of ‘n skimas die newels lig is hy nie daarwie is dit dan
die een hier voor my growwe hande van harde werk hande wat vir geen werk stuit hande wat die onmoontlike sigbaar en klaar laat word die mense juig hom toe
maar …………….
as die man [...]
Archive for the ‘Bi-Poler’ Category
‘n donker 17e oktober in die jaar 2007 van ons Heer
Posted in Bi-Poler, Gedigte on Oktober 6, 2007 | 1 Kommentaar »