Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for the ‘Gedigte’ Category

lee bottel

dit was die mooiste bottel
die lekkerste handeroom ooit!
maar…..
die handeroombottel is klaar
bietjie skeefhou
bietjie skud
daar is nog ‘n klein bietjie daardie laaste word uitgedwing
in die asblik lê ‘n bottel skeef onbruikbaar leeg
ek is nou daar
by die
bietjie skeefhou
bietjie skud
daar is nie eers meer ‘n klein bietjie daar
…?
© Hans Dreyer

Read Full Post »

          Jou merrie gaan dit nie maak nie           haar vrag is te swaar
Die reunperd het dit lankal geweetSaam met sy hawerpitte saans gevreet
Die dag se salpeter weggewerk Met strelende hale van roskam en borselStaan hulle op stalRunnikend roep hy nahaarTroos hy haarIn die nag se donker
Skrikwekkende Nagmerries wat aanhoudend vir hom sê
          Jou merrie [...]

Read Full Post »

Die hings word ‘n reun

die hings het ‘n grensdraad oorgespringdie vlaktes anderkant gaan verkendie wêreld is tog nie deur enige grenslyn beperk
fier en trots kon niemand hom keer die krag in hom was van die heerdie hings het die vreemde verken ‘n anders bewoorde genade geleer
—daar—
nuwe weiplek vir sy trop gevindsaam het hulle die grensdraad oorgespring
die boere kon dit [...]

Read Full Post »

Haelstorm

Ander se woorde klagtes en vraeKletter soos haelstene op die sinkmuur van my kajaDie storm bars deur die sinkplate
                     onherstelbaar gebuig
Binne maal die stormwater             die fondamente uit
eenling binne begin die modder my ondertoe trekek is onherstelbaar gebuigdie vernietigende krag van ander sewoede en pyn
laat my wegsink in die modder           gestroop van die brose [...]

Read Full Post »

Karperdjies

Dit gaan lankal nie meer klopdiselboooom met die twee karperdjies ‘n merrie en ‘n reun
die reun het sy hotvoorpooot se skoen het verloordie skerp klippe het hulle duiwelswerk gedoenmet die haaragterpoot loop hy mank

die merrie se een yster is los dit kap iriterend uit paswant dit gaan lankal nie meer klopdiselboooom met die twee karperdjies [...]

Read Full Post »

Vyand

vyand buite my kop of…verraaier in my kopsoos slaggat in die pad of..slaggat in die geeswaar sou die grootste seerkry wees
die binneste die meeste pyn
gedurige verraad van eie kop teen eie gees (vlees)beskuldigend kwetsend afbrekendvernederend
verflenterde seerkry mens vrees dat ander sy waardeloosheid sien
stert tussen die bene ‘n wegkruip hond wat skaamteloos bedel vir aandagkopstreel of [...]

Read Full Post »

Koplamp

die koplamp het sy korrel verloormoes die wereld daarbuite verlig maar het ingedraai na eie gesignet donkerte daarwat selfs die koplamp se skynsel verdring
maar as daar iemand hier voor my kom sitword die koplamp se strale na buite versit
Selfs in die sieklike introspeksie van depressie kan ek daaruitkom en kan ek weer funksioneer.
© Hans Dreyer

Read Full Post »

Man in die Spieël

Man in die spieelWie is jy
Jy lyk nie soos ek nieof is jy dalk ek
My werklikheid en onwerklikheid vloei inmekaar
O God help myek val uitmekaar
© Hans Dreyer

[“Feeling of unreality” in angs aanvalle]

Read Full Post »

in die newels sien ek hom‘n vreemdeling of ‘n skimas die newels lig is hy nie daarwie is dit dan
       die een hier voor my        growwe hande van harde werk       hande wat vir geen werk stuit        hande wat die onmoontlike sigbaar en klaar laat word       die mense juig hom toe
maar …………….
as die man [...]

Read Full Post »